Ashley Oosthuizen (23) in Thaise tronk: ‘Ons het nou alles gedoen wat ons kan’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashley Oosthuizen hou moed in 'n Thaise tronk. Foto: Verskaf/Facebook/AVoiceforAshleyOosthuizen
Ashley Oosthuizen hou moed in 'n Thaise tronk. Foto: Verskaf/Facebook/AVoiceforAshleyOosthuizen

Lizelle Martin, ’n prokureur en kenner van die internasionale strafreg, vertel Ashley kon weer met haar en met haar ouers kontak maak nadat sy twee maande lank in die Nakhon Si Thammarat-gevangenis in die suide van Thailand meer as twee maande in kwarantyn moes deurbring weens die uitbreking van covid-19 in dié tronk.

Haar ma, Lynn Blignaut, vertel: “Ashley is steeds gesond en in high spirits. Ek kon weer op 27 April met haar praat en op 11 Mei het sy ook met haar pa (André van Kaapstad) gepraat. Ons kan slegs een keer per maand vir net 10 minute met haar praat,” vertel sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees