ATKV Hartenbos 'vol bespreek en gereed vir die Desembervakansie'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ATKV in Hartenbos is gereed vir besoekers. Foto: Verskaf
Die ATKV in Hartenbos is gereed vir besoekers. Foto: Verskaf

Die ATKV-oord in Hartenbos sê aan Huisgenoot hulle is reeds tot barstens toe vol bespreek vir die komende feestyd.

En hulle is slaggereed vir die hordes uitgehongerde vakansiegangers wat die oord gaan binnestroom. 

“Onder omstandighede gaan dit eintlik baie goed met die oord. En as die Oktober-skoolvakansie enige aanduiding was van wat in Desember voorlê, gaan dit ’n woelige seisoen wees,” sê Delmaine van der Merwe, ’n administratiewe beampte. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees