book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Baaise pa maak hart oop ná sy eks se seksdade hul gesin traumatiseer

akkreditasie
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images
Foto ter illustrasie: Gallo Images/Getty Images

Dit was uit die bloute. Een oomblik het Daniel* nog sorgeloos in sy sitkamer ontspan; die volgende oomblik was die wêreld ’n donker plek.

“Pappa, ek kan dit nie meer binnehou nie,” het sy tienerdogter daardie dag skielik vir hom gesê. “Oukei, as jy dit dan nie kan inhou nie, uit daarmee,” het hy lighartig en niksvermoedend geantwoord.

Hy onthou sy het ’n oomblik hartseer geglimlag – en toe vertel sy hom hoe haar ma haar gedwing het om te kyk hoe sy seksdade met haar nuwe man pleeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees