Baba Mia van Secunda veg daagliks om te bly leef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mia word gepamperlang by die huis. Foto: Verskaf
Mia word gepamperlang by die huis. Foto: Verskaf

Selfs oor die telefoon is die hartseer in Tinka Benson se stem tasbaar wanneer sy oor haar geliefde kleinkind praat: “Sy is serebraal gestremd en sal nooit kan praat nie."

Mia is nog net een jaar en vyf maande oud, maar het reeds die eerste nege maande van haar lewe in 'n hospitaal deurgebring. 

Die siektes wat by haar gediagnoseer is, klink oorweldig vir so 'n klein gestel om teen te veg: volledige breinbalk-agenesie en pontocerebellêre hipoplasie; met mikrosefalie en makroglossie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees