Baba Mienke: ‘Dag waarvoor ons bang was het gekom,’ sê pa

akkreditasie
Mienke (middel) saam met haar sussies, Zamoné (links) en Leané. Foto: Facebook
Mienke (middel) saam met haar sussies, Zamoné (links) en Leané. Foto: Facebook

“Ek het die oggend net na haar toe geloop, en toe ek by haar kom, was sy stil. So asof sy net opgehou asemhaal of haar hartjie gaan staan het ... Maar sy was so rustig, haar handjies ontspanne en vreedsaam,” sê hy.

Ryno vertel hul oudste dogter, Leané (7), was reg agter hom toe hy op Mienke afkom. “So ek moes my pose hou en het toe rustig na Verna toe geloop en net gesê: ‘Lief, vandag is daai dag waarvoor ons bang was’,” vertel hy.

In 2017 het Mienke se storie die land aangegryp, en sedertdien volg duisende mense haar vordering. Die klein donkerkopmeisie was maar agt maande oud toe sy by haar dagsorg in Mbombela aan haar melk verstik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees