Baba Mienke se ma oor kankerstryd: Die trauma toe ek my hare verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verna Mulder vertel oor haar stryd teen borskanker. Foto: Facebook/VernaMulder
Verna Mulder vertel oor haar stryd teen borskanker. Foto: Facebook/VernaMulder

Dit was ’n week ná die eerste sessie toe haar eens weelderige donker hare in lang stringe begin uitval.

“Ek het die hele pad werk toe gehuil. Ek het die werk gebel en gesê: Ek kan nie… Ek lyk so lelik, ek moet teruggaan huis toe. Mense gaan my aankyk.”

Hoewel die dokter haar voorberei het dat sy haar hare gaan verloor, het sy steeds gevra of sy liewer die chemoterapie kan los.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in