Baba van Schweizer-Reneke erg verbrand ná ketel op hom val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John-Luke is erg verbrand nadat 'n kokende ketel op hom geval het. Foto: Verskaf
John-Luke is erg verbrand nadat 'n kokende ketel op hom geval het. Foto: Verskaf

“Ek is nou nog emosioneel as ek daaroor dink,” sê Bianca Marx, klein John-Luke se ma. 

Bianca, ’n tuisteskepper, was op 15 Oktober besig om vir haar man, Phillip, koffie te maak en het die ketel aangesit. 

“Ek het na die ander vertrek gegaan. John-Luke was in die kombuis in sy loopring en ek het net skielik hierdie helse slag gehoor en my kind wat begin huil het.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees