Ballito-seuntjie met seldsame siekte: Sy lang hare is sy troos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Caleb
Caleb

Caleb Viscardi (5) van Ballito in KwaZulu-Natal het in 2018, toe hy maar net een jaar oud was, gehoor hy ly aan Morquio se sindroom. 

Dié siekte veroorsaak dat sy liggaam nie ’n sekere soort ensiem afskei om suikermolekules in die liggaam af te breek nie. 

Caleb kan dus nie soos normale kinders speel nie, want die kleinste stampie kan hom baie seermaak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in