Brandstofskok – verlig so die pyn by die petrolpomp

akkreditasie
AASA/Facebook
AASA/Facebook

En die Automobiel Assosiasie (AA) waarsku juis dit kan ’n besonder gevoelige slag wees: "’n Skerp styging in internasionale oliepryse en die rand-dollar-wisselkoers het saamgesweer om einde September ’n uitklophou by die pompe te lewer."

Die kans bestaan dat die petrolprys met meer as R1 per liter kan styg. Dit beteken byvoorbeeld ’n liter 93-oktaan loodvry kan bykans R17/L kos, die duurste wat dit nog ooit was, sê die AA.

Enige nut wat die regering se 'subsidie' om die vorige verhoging te beperk, sou gehad het, sal uiteraard dan soos mis voor die môreson verdwyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees