‘Benjamin Button’-meisie, die inspirerende YouTube-sensasie, sterf op 15

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adalia Rose, dood
Adalia Rose, dood

Die YouTube-sensasie, wat met drie miljoen volgelinge op haar kanaal gespog het asook 450 000 volgelinge op Instagram, is op 12 Januarie dood en die nuus is ’n dag later met die wêreld gedeel.  

“Sy het stil in hierdie wêreld ingekom en dit stil verlaat, maar haar lewe was iets heeltemal anders,” is op haar Instagram-blad geskryf.

“Sy het miljoene mense aangeraak en die grootste merk gelaat op almal wat sy ken. Sy is nie langer in pyn nie en dans nou op al die musiek waarvoor sy so lief is. Ek wens regtig dit was nie my werklikheid nie, maar ongelukkig is dit. Ons wil almal bedank wat vir haar lief was en haar ondersteun het.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees