‘10-ling’: Gautengse regering wil dagvaar ná ‘mensehandel’-bewerings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
IOL
IOL

En met nét daardie woorde het Independent Media (IOL) Woensdag verseker dat verskeie mediahuise van reg oor die land vir ’n mediakonferensie oor die sogenaamde Tembisa-tienling sal opdaag.

Hul raadsaal in Kaapstad was Woensdag gepak met joernaliste van verskeie mediahuise wat reeds voor 11:00 gereed gesit het vir die konferensie: Almal gretig om uit te vind wat met die “tienling” gebeur het.

Maar skaars ’n paar minute ná 11:00 het IOL dié konferensie na 11:30 uitgestel, met Sifiso Mahlangu, die redakteur van The Star, wat toe grappig sê: “Ek het lanklaas so baie joernaliste gesien. Laas toe daar so baie joernaliste opgedaag het, was dit vir Zuma.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees