book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Bewerings oor ‘vuil geld’ ná Moti's met 4 seuns landuit vlug: ‘Ons leef in vrees’

akkreditasie
Die boeties woon nou in Dubai en gaan glo daar skool ná hul ontvoeringsbeproewing verlede jaar.Hulle is (van links agter) Zia en Alaan en (van links voor) Zayyad en Zidan.
Die boeties woon nou in Dubai en gaan glo daar skool ná hul ontvoeringsbeproewing verlede jaar.Hulle is (van links agter) Zia en Alaan en (van links voor) Zayyad en Zidan.

Kyk jy so na die stralende vier gesiggies op die foto – die ene vrolike onskuld – is dit ondenkbaar om te dink watter storm om hul kop woed.

Die sage oor die vier seuns en hul familie het begin toe die jong broers verlede jaar deur ’n gewapende bende ontvoer is, net om drie weke later ongedeerd opgespoor te word.

En namate vrae oor die vreemde omstandighede van hul ontvoering ál meer ontstaan het, het nog verbysterende wendings gevolg, met die gesin wat na ’n ander land vlug, aantygings van “vuil” geld agter die ontvoering, en bewerings dat die polisie deur die ouers verhinder word om volledig ondersoek in te stel na wat régtig gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees