‘Boer soek ’n vrou’-deelnemer 'vreesbevange' toe sy op plaas aangehou is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mary-Lou Nash
Mary-Lou Nash

Mary-Lou Nash, Boer soek ’n vrou-deelnemer wat in die Paarl woon, vertel aan Huisgenoot sy was verskriklik bang toe vier mans op die aand van 27 Julie toegang tot haar huis op die Rhenosterkop- / Black Pearl Wines-plaas verkry het. 

Dié mans het haar boonop met haar eie handdoeke vasgebind. 

Mary-Lou, ’n Amerikaanse wynboer wat al vir meer as 20 jaar in Suid-Afrika woon, was deel van die 14de seisoen van Boer soek ’n vrou se top 10-boere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in