Boet en sus uit Gauteng inspireer: Die pad na 200 000 paar skoene vir dié in nood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook/Sole2Sole
Facebook/Sole2Sole

Vandag is Dario Gouveia 14 jaar oud en is meer as 200 000 paar skoene al deur Sole2Sole versprei. En Liana (13) wat destyds dadelik moue opgerol het om haar boetie se ideaal te help verwesenlik, woel ook steeds ywerig saam om die projek op dreef te hou, nes die talle ander – jonk en oud, skole en instellings – wat deur hul werk geïnspireer is.

“Hy het op die warm teer gesit, terwyl sy ma vir aalmoese gevra het. Wat my bekommer het was dat hy met verweerde, gesnyde voete na klippe geskop het,” het die negejarige Dario destyds onder meer geskryf in 'n brief om mense aan te moedig om skoene vir sy Sole2Sole-idee te skenk.

Op pad huis toe in die kar het hy gedink “hoeveel ander kinders daar buite nog skoene nodig het . . . en aan hoeveel skoene in my kas is wat my ma sê te klein is vir my”. Sy was juis toe “ongelukkig oor 'n perfekte paar Greencross-skoolskoene wat my nie meer pas nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in