Bosveld-pa: Die vreesaanjaende oomblikke ná my seun (10) deur spoegkobra gepik is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kobra het in die tienjarige seun se beddegoed weggekruip. Foto: Verskaf.
Die kobra het in die tienjarige seun se beddegoed weggekruip. Foto: Verskaf.

’n Histeriese pa het Sondagaand met sy seun (10) in Marble Hall, Limpopo, opgedaag by die huis van die eienaars van die dorp se enigste nooddienste.

Dit was kort nadat sy kind deur ’n Mosambiekse spoegkobra gepik is. 

Mercia Mackenzie, wat saam met haar man, Richard, Life24 se ambulansdienste in die dorp besit, het omstreeks 21:45 gehoor hoe ’n man buite hul huis om hulp geskree het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees