Bosveld-verkeersman: My onverwagte TikTok-roem en die dramas langs die pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stephan Esterhuizen
Stephan Esterhuizen

Tóg is die verkeersman Stephan Esterhuizen baie gewild in Suid-Afrika op die TikTok-app omdat hy vir mense wenke oor verkeersreëls gee en graag vir hulle verduidelik hoe hulle padreëls kan volg of wat hulle in sekere situasies te doen staan. 

Stephan het meer as 67 400 volgelinge op TikTok en meer as 563 700 mense wat van sy blad hou. 

Huisgenoot het by dié verkeersman van Polokwane in Limpopo gaan aanklop om te hoor hoe hy so vinnig ratte verwissel het om soveel Suid-Afrikaners te lei. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees