Brakpan-ma ná glyplanktragedie: ‘Love you, Mamma,’ hoor ek my seun nog sê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marno Muller. 
Foto: Verskaf
Marno Muller. Foto: Verskaf

Helga Muller se trane lê vlak toe sy Vrydag met Huisgenoot gesels nadat haar seuntjie, Marno Muller (5), gister op die glyplank van sy skool vasgesit en vir ’n tyd lank nie kon asem kry nie.  

Marno is daardie oggend met sy warm baadjie skool toe. Hy het op die glyplank geklouter en die toutjies van sy baadjie het aan die glyplank vasgehaak toe Marno probeer afgly het.

’n Emosionele Helga vertel Marno het seker net 10 tot 20 cm afgegly toe sy toutjies vashaak en sy suurstof afgesny is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees