Breinverlamming by baba Mienke gediagnoseer

akkreditasie
Mienke kan nie sit, praat of sluk nie. Foto: Facebook
Mienke kan nie sit, praat of sluk nie. Foto: Facebook

Mienke se ma, Verna, het Dinsdag in die sosiale media gesê serebrale verlamming is by Mienke gediagnoseer. Sy moet ook voortaan 'n bril dra en gaan moontlik nog ’n operasie moet ondergaan. 

Ryno, Mienke se pa, het aan Huisgenoot gesê dit is uiters moeilik om te hoor sy jongste meisiekind moet nog ’n operasie kry.

“Dis regtig nie lekker as 'n mens hoor hulle moet aan jou kind sny nie, maar 'n mens vertrou maar die slimmes met die dik aktetasse,” sê hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees