book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Britse verpleegster in die hof op aanklagte van moord ná 7 babas sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die polisie het Lucy se huis deursoek en afgekom op plak­notas waarin sy haarself oënskynlik beskryf as “evil”. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die polisie het Lucy se huis deursoek en afgekom op plak­notas waarin sy haarself oënskynlik beskryf as “evil”. Foto: Gallo Images/Getty Images

Op die oog af is sy stil, kalm en saggeaard, so asof sy nie ’n vlieg sal kan seermaak nie. Presies die soort verpleegster aan wie ’n mens jou piepklein baba sal wil toevertrou. 

Maar die skyn bedrieg blykbaar, want die vrou in die beskuldigebank van ’n hof in Manchester is na bewering ’n monster wat binne een jaar sewe vroeggebore ­babas vermoor het – en 10 ander by die dood laat omdraai het. 

Staatsaanklaers beskryf Lucy Letby (32) as ’n “durende, kwaadwillige teenwoordigheid” in die gange en sale van die Countess of Chester-hospitaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees