book-icon Uitgawe 5 November 2020

Corrie Sanders se dogter 8 j. ná moord: ‘Die seer is blywend’

akkreditasie
Corrie was ’n swaargewigwêreldkampioen-bokser. In sy loopbaan van twee dekades het hy 42 oorwinnings ingepalm. Foto: Verskaf
Corrie was ’n swaargewigwêreldkampioen-bokser. In sy loopbaan van twee dekades het hy 42 oorwinnings ingepalm. Foto: Verskaf

Sy was haar pa se oogappel; sy blondekopnooi. Hy het beloof hy sal haar tot die dood toe beskerm – selfs al sou dit hom sy eie lewe kos.

Al het Marinique Sanders gehoop dié belofte sal nooit ’n wrede werklikheid word nie, was sy woorde aan haar nie leeg nie. Die bokslegende Corrie Sanders (toe 46) hét sy dogter tot die dood toe beskerm toe drie gewapende rowers in 2012 op hulle toeslaan – en hy hét op daardie dag met sy lewe geboet. 

“Hy het altyd vir my gesê: ‘Nooi, vir jou sal ek my lewe gee,’ ” onthou Marinique (23).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in