Covid-19: 4de vlaag wink reeds en dis onafwendbaar – dís hoekom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
covid-19
covid-19

Prof. Bruce Mellado, wat op die gesondheidsdepartement se advieskomitee in Gauteng dien, sê Dinsdagoggend die Gautengse departement van gesondheid is nie pessimisties oor die vierde vlaag nie, maar bloot realisties. 

“Die vierde vlaag is op pad. Ons het lae syfers op die oomblik, maar die probleem met oordrag in die gemeenskap en die vlae is dat 'n mens regtig géén gevalle moet hê as jy die virus wil uitroei nie. Geen land kon dit nog regkry nie,” sê hy en voeg by dat die waarskuwing vir die res van die land ook geld.

Hy sê dit beteken dat vlae steeds sal kom, maar die vierde vlaag sal deur samekomste - sogenaamde superverspreiders - die komende feestyd gedryf word, voorspel hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees