COVID-19 ruk Stella-saak tot stilstand; Xander word 21 agter tralies

akkreditasie
Xander Bylsma. Foto: Papi Morake
Xander Bylsma. Foto: Papi Morake

Xander Bylsma, wat in Februarie 2020 in die hooggeregshof in Mmabatho skuldig bevind is aan die dubbele grumoorde op twee tienermeisies van Stella, Noordwes, het Woensdag te midde van die COVID-19-pandemie, sy 21ste verjaardag agter tralies in die Rooigrond-gevangenis gevier.

Die vonnisoplegging in dié opspraakwekkende moordverhoor moes op Maandag 18 Mei hervat, maar sy prokureur en die staatsaanklaer in die saak het Woensdag aan Huisgenoot bevestig dit gaan in alle waarskynlikheid nie kan gebeur nie.

Adv. Johan Smit SC, die staatsaanklaer, wat intussen ook as direkteur van openbare vervolging in Noordwes afgetree het, het aan Huisgenoot bevestig die saak gaan uitgestel word en dat die datum nog nie vasgestel is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees