book-icon Uitgawe 14 Desember 2017

Demi-Leigh se pa wys foto-album uit haar kinderdae

akkreditasie
Vroeër by kleinsus Franje.
Vroeër by kleinsus Franje.

Die eerste ding wat ’n mens raaksien wanneer jy die Peterse se sitkamer in Potchefstroom binnestap, is ’n foto van Mej. Heelal.

Wel, jy kan seker so sê: Dis eintlik ’n foto van Demi-Leigh Nel-Peters toe sy nog ’n 13-jarige meisie was met lang bruin hare wat in die wind waai en ’n yslike glimlag op haar gesig.

Net nege jaar later is sy as die mooiste vrou op aarde gekroon en het foto’s van haar wêreldwyd verskyn. Deesdae moet haar pa, Bennie, en stiefma, Elzabé, wanneer hulle verlang maar na hierdie foto kyk en na nog wat die mure versier, want hulle weet glad nie wanneer hulle haar weer sal sien nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees