Desperate familie wil weet: Waar is Baaise pa van 2?

akkreditasie
Adriaan Scheepers.
Adriaan Scheepers.

“Ek weet nie of my broer nog lewe nie, maar ons as familie soek afsluiting,” sê ’n desperate Louwrens Scheepers, Adriaan se jonger broer.

“Mens weet nooit. Dalk is hy na die Kaap of na Johannesburg en staan hy nou by die robotte en vra vir geld. Dalk is hy te skaam om terug te kom huis toe ...”

Louwrens sê sedert sy broer se verdwyning het hulle saam met die polisie al ’n grootskaalse soektog afgelê. Hulle het verskeie koerante genader, plakkate van Adriaan orals versprei en hul soektog in die sosiale media voortgesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in