‘Devilsdorp’ se Marcel Steyn glo in die tronk oor selfoon aangerand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marcel Steyn.
Marcel Steyn.

En dit alles omdat hulle gedink het sy het ‘n selfoon – ‘n verbode item vir oortreders. “Sy het dit nie. Sy het my dan hoeka Saterdag van die tiekieboks af gebel om my hiervan te vertel!” sê Hannelie Scheepers, Marcel se stiefma, Maandag aan Huisgenoot.

“Sy sê haar arms is vol bloukolle soos hulle haar vasgehou het, terwyl hulle een van die ander vroue-oortreders fisiek aangerand het. Sy het net aanhou skreeu die wagte mag hulle nie aanrand nie . . .”

Die 24-jarige dien sedert 2019 lewenslange tronkstraf uit nadat sy aan ‘n klomp moorde en ander misdade tussen 2012 en 2016 skuldig bevind is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in