book-icon Uitgawe 11 Maart 2021

Die pyn toe kanker pres. Joe Biden se seun geëis het

akkreditasie
Joe by sy seuns in die hospitaal nadat sy eerste vrou, Neilia, en hul dogter, Naomi, in ’n ongeluk dood is. Foto: Magazine Features
Joe by sy seuns in die hospitaal nadat sy eerste vrou, Neilia, en hul dogter, Naomi, in ’n ongeluk dood is. Foto: Magazine Features

Toe, in 2013, tydens sy tweede termyn as Amerikaanse visepresident, het sy oudste seun, Beau, breinkanker gekry. In dié uittreksel uit sy memoires vertel die president van die emosionele warboel in Beau se laaste weke.

“Die president se kantoor bel klokslag op die afgespreekte tyd. Op daardie dag in April 2015 gryp ek my aantekeninge en stap in die gang af na die Oval Office vir my weeklikse middagete saam met Barack Obama. Ek en hy praat kortliks oor Tikrit, die stad in Irak, en oor wat volgende in dié land kan gebeur, maar ek dink hy kan sien ek is afgetrokke en terneergedruk.

Barack weet ek is pas terug van die MD Anderson-kankersentrum in Houston, Texas, en dat ek binnekort weer daarheen vertrek. Die president het in breë trekke op die hoogte gebly van wat met my oudste seun gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees