book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Die skadukant van Facebook: Mediareus stook glo haat en teiken kinders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook
Facebook

Byna niemand buite Facebook weet wat binne die vier mure van hierdie sosialemediareus aangaan nie. En onder ’n kleed van geheimhouding het ’n algoritme glo ontwikkel wat kinders bewustelik benadeel, mense ’n onversadigbare aptyt vir haatspraak gee, die demokrasie verswak en verdeling aanblaas – alles terwyl miljarde dollars bly inrol. 

Met dié uitlatings het ’n voormalige Facebook-werknemer skokgolwe deur die wêreld gestuur en ’n oomblik van waarheid vir Mark Zuckerberg se sakeryk laat aanbreek.

Die fluitjieblaser het maande lank inligting versamel oor die bedenklike manier waarop die maatskappy sake doen voor sy die skatkis interne dokumente aan The Wall Street Journal laat uitlek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees