book-icon Uitgawe 5 September 2019

Die tragiese val van die Boland se bobaas-speurder

akkreditasie
Tydens die moordverhoor van Henri van Breda het Marlon nou saam met die staatsadvokate ­Megan Blows (links) en Susan Galloway gewerk om Van Breda agter tralies te sit. Foto: Corrie Hansen
Tydens die moordverhoor van Henri van Breda het Marlon nou saam met die staatsadvokate ­Megan Blows (links) en Susan Galloway gewerk om Van Breda agter tralies te sit. Foto: Corrie Hansen

In sy swart leerbaadjie het hy ­gereeld in die hooggeregshof in Kaapstad by die beskuldigdebank verbygestap sonder om oogkontak met die beskuldigdes te maak.

Met ’n dik lêer het hy in die hofbanke ingeskuif en later arms ­gevou agteroor gesit en kyk hoe skuldiges tronk toe gestuur word – soos die Stellenbosse bylmoordenaar, Henri van Breda, wat hy verlede jaar agter ­tralies help sit het.

Hy het in die Spier-moordsaak teen die eiendomsmagnaat Jason Rohde getuig en die Matiestudent Hannah Cornelius se drie moordenaars help vastrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in