book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

Die val van Alex Murdaugh: Magtige prokureur boet vir moord op sy vrou en seun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alex Murdaugh is na ’n ses weke lange verhoor, skuldig bevind aan die moord op sy vrou en seunu. Foto: Facebook/Maggie Murdaugh
Alex Murdaugh is na ’n ses weke lange verhoor, skuldig bevind aan die moord op sy vrou en seunu. Foto: Facebook/Maggie Murdaugh

Dit het begin met ’n pa wat ’n verskriklike vonds gemaak het.

Nadat hy by sy bejaarde ouers gekuier het, is Alex Murdaugh, ’n 54-jarige kleindorpse prokureur uit Amerika se landelike suide, terug huis toe. Daar aangekom, het hy onraad vermoed – sy vrou en volwasse seun was nie in die huis waar hy hulle verwag het nie.

Dis toe dat hy die skokontdekking maak: Maggie (52) en Paul (22) se lyke in ’n hondehok op die erf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees