book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Die wilde lewe van skrywer Jeffrey Archer: 'n Man van skandes en 'n tronkvoël

akkreditasie
Jeffrey Archer
Jeffrey Archer

Hier kyk die skrywer terug op sy jare agter tralies, hoe hy onwetend ’n mislukte staatsgreep in Afrika help finansier het en talle ander episodes in sy aksiebelaaide lewe.

Vreemde sterftes, verraad, toesmeerdery, ontrouheid – dit klink soos iets uit ’n Jeffrey Archer-­roman, maar dis eintlik Jeffrey Archer self. Die topverkoperskrywer van Kane and Abel staar vanaf die panoramiese sitkamer van sy dakwoning van R800 miljoen oor Londen uit.

“Ek kyk soggens by die venster uit en dink: Jou gelukkige bliksem,” sê hy. “Jy het die gawe gekry om ’n storie te vertel en jy het dit alles gekry. Ek lei hierdie ongelooflike lewe.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees