book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Dodelike sending: Joernalis en gids in die Amasone vermoor toe hulle skurke wou ontbloot

akkreditasie
Owerhede soek na aktivis Bruno Pereira en joernalis Dom Phillips. Foto: Gallo Images/Getty Images
Owerhede soek na aktivis Bruno Pereira en joernalis Dom Phillips. Foto: Gallo Images/Getty Images

Toe die joernalis Dom Phillips in die donkergroen ­reënwoud aanland, het hy hope rede gehad om vir sy veiligheid te vrees.

Die Javari-vallei, waar dié Britse joernalis hom begewe het, is een van die laaste werklik wilde streke in die wêreld.

Dis op die grens van Brasilië en Peru, ­ongeveer so groot soos Portugal, en bestaan uit onherbergsame valleie en diep moerasse wat nog grotendeels onverken is. As ’n mens daar in die modder of bruisende rivierwater sou verdwyn, is die kans omtrent nul dat iemand jou sal vind. In die Amasone se vertakkings wriemel alligators en anakondas, en aan die oewer sluip jaguars op soek na hul volgende maaltyd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in