Dogter van omstrede Pretoria-vroedvrou ná sy van rol geskrap is: ‘Ek kry my ma jammer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Estune (regs) en haar ma, Yolande is van mekaar vervreem. Foto: Verskaf
Estune (regs) en haar ma, Yolande is van mekaar vervreem. Foto: Verskaf

Dit nadat die raad talle klagtes ontvang het van babas wat gestremd gelaat of dood is tydens geboortes en ma’s wat onwetend induksie-medikasie gegee is. 

Die raad het ook bevind Yolande het sonder ma’s se goedkeuring die "aborsiepille" Cytotec en Clopamon vir hulle gegee en nie vroegtydig verskeie ma’s hospitaal toe geneem toe dit nodig was nie. Dié medikasie is as "Rescue Remedy" aan die vroue voorgehou. 

Estuné Maritz (22), Yolande se vervreemde dogter, is een van die eerste mense wat ongerymdhede in haar ma se praktyk aan die groot klok gehang en vroue gewaarsku het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees