Duits-onderwyseres van Gqeberha steeds vermis: ‘Iets verskrikliks moes skeefgeloop het’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Silvia Wittal van Gqeberha word sedert 30 Desember vermis. Foto: Verskaf
Silvia Wittal van Gqeberha word sedert 30 Desember vermis. Foto: Verskaf

Maar twee weke het reeds verloop sedert Silvia, die ma van twee minderjarige kinders van 10 en 13 jaar oud, op 30 Desember vermis geraak het.

’n Jarelange vriendin, Janice* (skuilnaam), wat Vrydag op voorwaarde van anonimiteit met Huisgenoot gepraat het, sê Silvia se raaiselagtige verdwyning is “heeltemal buite haar karakter”.

“Ek het die laaste paar aande so baie gehuil. Dit begin nou insink dit sy al twee weke weg is. En dit kan niks goeds voorspel nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees