Een van rykste mense in farmaseutiese kringe se dood ‘verdag’

akkreditasie

Op Donderdag, 14 Desember vanjaar, verskyn daar ’n artikel in die plaaslike media waarin vertel word dat Sherman en sy vrou, Honey (70), hul luukse eiendom in Toronto, Kanada, van die hand gaan sit. (Die artikel is intussen verwyder, maar wel op die internet beskikbaar).
 
Vrydagoggend, 15 Desember, word die polisie deur ’n eiendomsagent na die egpaar se huis ontbied wat op hul lyke afgekom het. . .

Sover bekend, is daar geen tekens van onregmatige toegang tot die huis nie. Gissinge doen die ronde dat Sherman sy vrou doodgemaak het en daarna sy eie lewe geneem het.

Luidens berigte het hul liggame aan ’n reëling wat om die swembad is, gehang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees