‘Ek het in die reën gestaan en tjank’ – boervrou nadat dit vir die eerste keer in 8 jaar reën

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hantam, Oktober 2021
Hantam, Oktober 2021

“Liewe ertjies, vrou, maar dit reën! Onse reën het Woensdag begin. Onse agterplase is sopnat. En dis die reënt met donderweer. Gisteraand (Donderdagaand) heelaand het dit gereën. Die kinders was sommer bang, want hulle ken nie van donderweer nie,” vertel Emmerencia Kammies, ontvangsdame by die Calvinia-hotel in die Noord-Kaap. 

Boere in die gebied sê hulle het meer as 35mm se reën sedert Woensdag 20 Oktober gekry. En dit blyk of almal in dié kontrei behoorlike reënval gekry het. 

“Almal het gekry. Dit was nie van die reënbuie wat ons ‘jaloersreën’ noem nie. Almal is geseën hier om ons,” vertel Elmarie Naudé, van die Ark-gastehuis in Williston. Sy sukkel sommer om haar opgewondenheid te beteuel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees