‘Ek het my ontroue man se baba by my beste vriendin in die lewe help bring’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Hailey Custer was verpletter toe sy uitvind haar man van die afgelope ses jaar, Travis Bowling (36), het haar met haar beste vriendin verkul – nadat die ma die vriendin by haar huis ingenooi het om haar te help.  

Die 28-jarige van Wickenburg in die Amerikaanse deelstaat Arizona was opgewonde om haar beste vriendin met die geboorte van haar baba by te staan, maar het geen idee gehad dit was eintlik haar man se kind nie. 

Hailey vertel die baba het ’n seldsame oorerflike geboorteafwyking aan haar nek wat identies aan dié van haar man is – en nadat sy die twee oor haar vermoedens gekonfronteer het, is haar grootste vrees bevestig. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees