book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

Ek lyk 8, maar ek’s 23: TV-persoonlikheid gereed vir liefde en die grootskerm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shauna Rae ken al die gewone uitdagings wat dié toestand meebring. Foto: Instagram/thereal_shaunarae99
Shauna Rae ken al die gewone uitdagings wat dié toestand meebring. Foto: Instagram/thereal_shaunarae99

As iemand wat al sedert haar jeug met dwergisme leef, ken Shauna Rae al die gewone uitdagings wat dié toestand meebring. Sy weet al sy moet in ’n klerewinkel reguit na die kinderafdeling stap om iets te soek wat pas, en sy neem altyd haar ID saam as sy uitgaan, anders word sy nie in kuierplekke ingelaat nie.

Maar Shauna ken ook ’n ander uitdaging wat baie ander mense met dwergisme nie beleef nie. Sy het ’n ongewone vorm van dié toestand wat meebring dat haar groei en die ontwikkeling van haar voorkoms op ’n baie jong ouderdom stilgestaan het. Vandag staan sy nie net 1,2 m hoog nie; sy lyk ook soos ’n laer­skoolmeisie, selfs al is sy 23 jaar oud.

Toe dit duidelik raak Shauna, van Long Island, New York, is oud genoeg om in kêrels belang te stel, het haar ouers haar sitgemaak en met haar ’n sensitiewe, moeilike gesprek gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 April 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees