book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

‘Ek was 10 jaar lank in ’n Zim-tronk vir ’n moord wat ek nie gepleeg het nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rusty Labuschagne hou vol hy het 10 jaar onskuldig in van Zimbabwe se berugste tronke gesit vir moord. Foto: Misha Jordaan/Verskaf
Rusty Labuschagne hou vol hy het 10 jaar onskuldig in van Zimbabwe se berugste tronke gesit vir moord. Foto: Misha Jordaan/Verskaf

In dié uitgestrekte natuurprag is dit moeilik om jou die hel van ’n tronklewe in te dink. 

Ook op die gesig van die man wat jou by die voordeur verwelkom, bespeur jy geen teken van die jare lange ontberings wat hy moes deurmaak nie. Jy verwag bitterheid, woede, selfs gebrokenheid. Rusty Labuschagne was immers 10 jaar lank in Zimbabwe se berugste tronke toe gesluit weens ’n moord wat hy steeds vol hou hy nie gepleeg het nie.  

Maar vandag straal Rusty (60) en sy vrou, Sandra, net vrede uit. Want hy het besef vergifnis is die enigste salf vir sy emosionele wonde, vertel hy. Sy ontberings en genesingsreis deel hy nou in sy boek, Beating Chains, wat na verwagting teen 20 Oktober op die rakke sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees