book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

EKSKLUSIEF: Suretha Brits se brief uit die tronk ná Pofadder-moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suretha Brits het op 15 November skuld beken op aanklagte van roof en die moord op haar man, maar in ’n brief aan Huisgenoot vertel sy ’n rillerverhaal van beweerde fisieke en emosionele mishandeling. Foto: Gallo Images/Die Burger/Anena Burger
Suretha Brits het op 15 November skuld beken op aanklagte van roof en die moord op haar man, maar in ’n brief aan Huisgenoot vertel sy ’n rillerverhaal van beweerde fisieke en emosionele mishandeling. Foto: Gallo Images/Die Burger/Anena Burger

In haar tronksel in Upington, waar sy al agt maande verhoorafwagtend is weens die huurmoord op haar man, neem Suretha Brits ’n pen en begin skryf: “Ek het die grootste fout van my lewe gemaak om die reg in my eie hande te neem . . .” 

En so begin die aanloop tot ’n dramatiese wending in die Pofadder-moordsaak.

Weg van die fel kollig van openbare oordeel bieg die aantreklike brunet (31): Ja, sy hét haar man, die hoteleienaar Leon Brits (41), laat vermoor. Maar dis meer as net ’n skuldbekentenis. Want in haar netjiese, kursiewe handskrif vertel Suretha die verhaal van ’n minderjarige meisie in ’n seksuele verhouding met ’n volwasse en gesiene dorpenaar. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees