book-icon Uitgawe 1 Junie 2023
Deel

EKSKLUSIEF: Vertroueling onthul aan HG hoe hy André de Ruyter help landuit vlug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige Eskom-baas André de Ruyter.
Die voormalige Eskom-baas André de Ruyter.

Dit was vroegmiddag, begin Maart, toe hy ’n Uber na sy vriend se huis neem.

Nie vir ’n kuier nie, maar om hom te help om vir sy lewe te vlug.

Toe hy by die voormalige Eskom-baas André de Ruyter se huis aankom, was dit nie die gesig van sy vriend soos hy hom deur die jare leer ken het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees