‘Ek’t my eie wond versorg’: Kanniedood bejaarde loof polisie ná Worcester-plaasaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rob Myburgh
Rob Myburgh

Hy het vir die polisie gesê hy hoef nie hospitaal toe te gaan vir steke nie 'omdat hy na homself kan kyk'.

Toe die polisie die plaas omstreeks tweeuur die oggend verlaat, het hy die wond in sy regterarm self versorg.

Dié aanval was net vier dae voor Rob Myburgh (73) sou terugkeer Finland toe waar hy en sy lewensmaat, Mari-Ann Kullas, ses maande van die jaar woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in