Deel

Elim-moordenaar tot lewenslank gevonnis: ‘Dit was ’n moeilike reis’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charlene October is deur haar eksman Ashley October vermoor. Foto: Verskaf.
Charlene October is deur haar eksman Ashley October vermoor. Foto: Verskaf.

Snikkend het hy op die begrafnisdiens na haar kis gekyk; hy kon sy emosies nie beheer nie. 

Hy was die een wat haar graf toegegooi het en ook aktief deelgeneem het aan protesaksies en optogte wat die soeklig op haar gru-dood geplaas het.

Maar dit was als deel van ’n prentjie wat hy aan die buitewêreld voorgehou het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees