Deel

eNuus se Jenna-Leigh nou op 'Die groot ontbyt': Sy gesels oor haar nuwe avontuur

akkreditasie
Jenna-Leigh Bilong gaan nou meer gereeld op kassie wees. Foto: Verskaf
Jenna-Leigh Bilong gaan nou meer gereeld op kassie wees. Foto: Verskaf

Dié eNuus-nuusleser gaan eersdaags ook in die oggendprogram Die groot ontbyt op kykNET te sien wees.  

“Nou is daar geen teleprompter (waarvan jy lees) nie. Jy moet twee uur lank gesels en kykers inlig,” vertel sy telefonies aan Huisgenoot

Die afgelope byna nege jaar is Jenna-Leigh ’n nuusleser op eNuus, die Afrikaanse nuusprogram om seweuur op kykNET. Elke aand groet sy kykers deur te sê: “Goedheid en guns, goeienaand”. Sy sien daarna uit om dié goedheid en guns nou ook soggens met mense te deel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees