Facebook-glyjakkals ontsnap uit tronk; ryloop Bloem toe

akkreditasie
Jeanette Jonker is geteister nadat haar pad met dié van Nardus Bezuidenhout gekruis het. Foto: Verskaf
Jeanette Jonker is geteister nadat haar pad met dié van Nardus Bezuidenhout gekruis het. Foto: Verskaf

Jeanette Jonker (26) van Bloemfontein het eers gedink iemand probeer haar ’n poets bak toe die foto van die man, wat haar lewe hel gemaak het, Dinsdag op WhatsApp deurkom.

“Ek is nie op ons plaaslike buurtwaggroep nie, maar ’n vrou wat my saak volg, het die foto herken en vir my aangestuur. Ek het eers gedink iemand speel ’n prank op my,” het sy Woensdag aan Huisgenoot vertel.

Sy het dadelik geweet dis hy: die onmiskenbare gesig van Nardus Bezuidenhout.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees