Familie geskok toe olifant by begrafnis opdaag en vrou wéér vertrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Olifant. Foto: Gallo Images/Getty Images
Olifant. Foto: Gallo Images/Getty Images

Maar min mense weet presies hoe wreedaardig ’n olifant met ’n lang geheue kan wees. Veral ’n olifant wat uit sy natuurlike habitat geskop word.

’n Familie in Indië het dít tot hul skok agtergekom die dag toe ’n olifant hul familielid doodgetrap het, en toe later by haar begrafnis opdaag en weer oor haar lyk loop. 

Maya Murmu (70) het vroeg in Junie water in die Raipal-dorpie in die ooste van Indië gaan haal toe ’n olifant skielik verskyn en haar doodtrap. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in