Familie vind afsluiting ná polisie man se beendere ná jaar in Oos-Kaap vind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adriaan Scheepers (links) saam met sy broers, Louwrens (middel) en Raymond (regs). Foto: Verskaf
Adriaan Scheepers (links) saam met sy broers, Louwrens (middel) en Raymond (regs). Foto: Verskaf

Louwrens Scheepers vertel aan Huisgenoot sy broer, Adriaan Scheepers, het op 29 September 2020 spoorloos in die Oos-Kaap verdwyn.

Hulle het soektogte van stapel gestuur om Adriaan op te spoor, maar kon hom nooit vind nie. 

Toe bel die polisie op 25 Oktober 2021, meer as ’n jaar later, om te sê hulle het moontlik Adriaan se beendere gevind. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees