book-icon Uitgawe 8 Julie 2021

Fiksheidsensasie se ontboesemings: Gemorskos en my ouers se sondes

akkreditasie
Joe Wicks
Joe Wicks

Hy was voor die covid-pandemie al taamlik gewild, maar toe byna die hele wêreld ingeperk word, het Joe Wicks mense van hul rusbanke laat opstaan om hurksitte en maagoefeninge te doen.

Skielik het almal sy gratis aanlyn PE with Joe-oefensessies gevolg. Kinders het dit gedoen. Ouers ook.

Hy het briewe gekry van mense wat in versorgingstehuise woon en dit doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees