Deel

Gauteng-seun se dood skok wêreldwyd: 'Hy moet die afskeid van ’n engel kry'

akkreditasie
Nathaniel Julius
Foto: Facebook
Nathaniel Julius Foto: Facebook

Groot getalle inwoners van Eldoradopark, onder andere gestremde lede van die gemeenskap, het gister betoog om geregtigheid vir die 16-jarige Nathaniel te eis.

Hulle het “Genoeg is genoeg” geskree en plakkate met foto’s van die oorlede seun en die woorde “Geregtigheid vir Nathaniel” daarop vasgehou.

Nathaniel se skokdood het wêreldwyd opslae gemaak en bekendes soos Solange Knowles het daaroor getwiet.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees