Gautenger sien eindelik sussie na wie hy 45 jaar soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prince en Grietjie kon mekaar uiteindelik Sondag sien. Foto: Verskaf
Prince en Grietjie kon mekaar uiteindelik Sondag sien. Foto: Verskaf

En nou  ná 45 jaar  is hy eindelik met sy suster Grietjie Davids in die Strand in die Wes-Kaap herenig.

Huisgenoot het vroeër vanjaar geskryf oor Prince se soektog na sy ma en sibbe ná hy as jong seun van hulle geskei is. Die Johannesburger het al voorheen Kaap toe gekom om te kyk of hy nie van sy oorblywende familielede kon opspoor nie, maar moes onverrigter sake na Gauteng terugkeer.

Sy deurbraak om met sy familie herenig te word het in 2019 gekom toe hy met die hulp van Leigh Ann Theunissen van Track'nTrace  'n groep wat help om mense met verlore geliefdes te herenig  by sy suster Grietjie kon uitkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees