Gebroke Lutzville-pa: My wonderwerkbaba bring hoop, al het covid-19 sy ma geëis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wonderwerkbaba Auden Cloete. Foto: Verskaf
Die wonderwerkbaba Auden Cloete. Foto: Verskaf

Abrey Titus (31) van Lutzville vertel hierdie week aan Huisgenoot hoe sy wonderwerkbaba, Auden, ál sterker geword het, terwyl Auden se ma en Abrey se meisie, Lorchall Verde Cloete (35), stelselmatig agteruitgegaan het in die hospitaal. 

Lorchall en Auden was in Junie saam in die Mediclinic Paarl nadat sy covid-19 in Mei opgedoen het en behandeling in die hospitaal moes ontvang. 

Maar terwyl die swanger Lorchall in die hospitaal was, het sy verswak en die dokters het vir Abrey op 2 Junie gebel om te sê hulle sal die baba moet uithaal omdat Lorchall probleme met haar asemhaling ervaar het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees